Tue. Nov 12th, 2019

Wordfest South Africa

Wordfest is South Africa’s premier multilingual festival of languages and literatures with a developmental emphasis.

Themba se stem is stil

1 min read
Canthemba

Met ‘n opwindende afskop van die Nasionale Kunste-fees 2019 se Woord-fees, delf ons in die lewe van Canodoise Daniel Themba (Can Themba) met die keuring van “The House of Truth”.

Dié Engelse onderwyser, kortverhaal-skrywer, bekende joernalis, ontvanger van ‘n toekenning en selfs “intellektueel” soos hy in die fliek beskryf is, het inderdaad ‘n belangrike rol in Suid Afrikaanse letterkunde-en-politieke geskiedenis gespeel en vandag pluk ons nog die vrugte daarvan. Met ‘n Engelse graad en onderwys Diploma van Fort Hare Universiteit, ‘n notaboekie altyd byderhand en ‘n liefde vir leer en lees is hy beskryf as ‘n fynproewer van die Engelse taal. G’n wonder Themba het die Ikhamanga in Silver destyds ontvang nie!

Sy skerp sin vir humor het grootliks bygedra tot sy bekendheid as politikus en letterkundige. In die fliek is dit duidelik dat Can Themba hoog by baie aangeskrewe staan. Dis ‘n geslote boek.

More Stories

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *